RUBRIEK – Dit het eenmaal voorheen gebeur. Nou nie eintlik iets waaroor mens wil praat nie, maar ‘n joernalis weet mos nie van stilbly nie. Ek was in standerd 6 en het vir die o14B-span hokkie gespeel ...