Sias Botha, hoof van Hoër Volkskool, glimlag breed met die aankondiging van die gratis Wolkskool vir leerders. Die Wolkskool en Hoër Volkskool vat in 2021 hande om vir elke kind in Graad Agt en Nege ...
Volgens die Departement van Basiese Onderwys (DBO) is dit uiters belangrik dat die kontinuïteit van onderrig tydens die Korona-virus verseker word. Die Skoleondersteuningsentrum (SOS) ondersteun ...