The Department of Forestry, Fisheries and the Environment (DFFE) has taken firm action against a shark longline vessel found ...
In die eerste voorval word die omstandighede rondom ’n skietvoorval omstreeks 05:00 in Katberg Road gebeur, toe ’n 20-jarige ...
DIE lyke van drie mans is vroegoggend in Lentegeur, Mitchells Plain gekry en die polisie is naarstiglik op soek ná die ...
DIE Polisie in die Noord-Kaap doen ’n beroep op die publiek om hulle te help om twee mans op te spoor wat moontlik kan help ...
DIE twee broers wat van die moord op Kiernan “AKA” Forbes en sy vriend, Tibello “Tibz” Motsoane verdink word, het vanoggend ...
TWAALF jaar nadat ’n man van Oudtshoorn ’n vrou verkrag en vermoor het, gaan hy uiteindelik boet vir sy dade, ná DNA hom aan dié gru-misdade verbind het.
LEBOGANG Joseph van Wyk (22) gaan die res van sy 20’s en selfs 30’s agter tralies deurbring ná hy lewenslange gevangenisstraf opgelê is vir verkragting en roof. Van Wyk is verlede Donderdag in die ...
’N JONGMAN (18) is vroeg vanoggend doodgeskiet en twee ander van onderskeidelik tussen 15 en 38 jaar oud is gewond.
KOM pad toe met feite, nie halwe stories nie! Dis die reaksie vanoggend van die Wes-Kaapse DA-leier, Tertius Simmers, teenoor ...
GELIEFDES van die informele nedersetting in Airport Valley, Walmer in die Oos-Kaap, gaan ’n swart krismis hê, nadat vier van ...
COPS van die Oos en Wes-Kaap is opgeskerp om misdaad hierdie feesseisoen hok te slaan. Die polisie gaan geen drama van ...