Booking Website: http://www.casatoscana.co.za/index.php/events/die-blou-hond-shows/415-kerslig-kuier-met-koos-kombuis Kom kuier saam onder die sterre by Kerslig Kuier ...
Die Bloekom Brandt Band van Bloemfontein, wat by die Central Music Awards met die louere as beste Afrikaanse rock-musikante weggestap het, is geen gewone musiekgroep nie. Dié drie passievolle ...
Drie jaar gelede het die Suid-Afrikaanse sanger Tasché Burger en Jo-Lene Benade, nou Jo-Lene Burger, hulle ewige liefde aan mekaar verklaar. Die paartjie het die knoop deurgehaak by Au d'Hex-landgoed ...